Current Status
Not Enrolled
Enroll in this course to get access
Price
R460
Get Started
Hierdie kursus dek die volgende:
- Soogdiere
- Reptiele
- Voëls
- Geleedpotiges
- Plante
- Sterrekunde
- Spore
- Nationale Parke
Die opvoeding van die jeug oor natuur en Afrika se natuurlewe sleutel tot die beskerming van hierdie ongelooflike diere en groot landvlaktes.
Die Safari Akademie is geskep deur Professionele Veldgidse, met ‘n gesamentlike 30 jaar’ ervaring, om kennis aan die jeug oor te dra sodat hulle die belangrikheid van die Natuur kan verstaan.